Mathys Roets & Johan Liebenberg – A Cohen and Diamond Journey – Kapstadt Brauhaus Centurion

Mathys Roets & Johan Liebenberg – A Cohen and Diamond Journey – Kapstadt Brauhaus Centurion
-
Mathys Roets se Leonard Cohen vertoning is beskryf as “A must see! Amazingly authentic rendition”. Johan Liebenberg se vertolking van Neil Diamond se musiek word as die ware ervaring beskryf. ‘n Samekoms van Roets en Liebenberg met Cohen en Diamond gaan een van die hoogtepunte wees op die musiekkalender van 2025. Hierdie twee kunstenaars betree die verhoog om die twee legendes se musiek na vore te bring en jou op ‘n musikale reis te neem.