Schalk Sing Sleg
20:00 | 6 & 7 September | R220

Schalk Sing Sleg 
20:00 | 6 & 7 September | R220

Schalk Bezuidenhout is bekend as ’n vreeslose én skreeusnaakse komediant. Sy videos op Instagram en Facebook is vir tienduisende Suid-Afrikaners die beste lagmedisyne sedert die lockdown begin het. Schalk tree op by die Atterburyteater met ’n splinternuwe vertoning wat Afrikaanse stand-up komedie met vlymskerp oorspronklike liedjies en musiek – oor alles en nog wat – kombineer. Schalk mag dalk koor gesing het op skool en hy was selfs ‘n Kanarie op die silwerdoek, maar die slotsom is: Schalk sing sleg. Schalk deel die verhoog met die talentvolle musikant Wesley van der Westhuizen. O ja, Wesley speel verskeie instrumente, Schalk tree dus nie op met backtracks soos een of ander snotkop met ‘n snor nie. Kom tuit jou ore en lag jouself ’n papie, want Schalk se liedjies sal jou laat mis, eet, slaap, herhaal én skater!

For wheelchair / special request bookings contact: info@atterburytheatre.co.za

6 September:

7 September:

COVID-19

– Masks are compulsory
– Temperature will be taken
– Attendance register must be completed
– A limited number of seats are available
– No more than two audience members may sit next to each other
– Maximum space is left open between booked seats
– Be sure to be on time for the event to complete the attendance register
– Disinfectant / Hand Sanitizer will be available in the foyer