Herfsfees

Herfsfees
-
Hierdie spesiale geleentheid beloof om ‘n viering van sang, samehorigheid en musikale passie te wees. Laerskool Lynnwood en Kruinsig se talentvolle junior- en seniorkore is betrokke by Lynnwood se Herfsfees 2025. Kom geniet ‘n aand vol klank en musiek. Kom vroegtydig. Daar sal heerlike koffie en ‘n snoepie wees.
– Tickets for April 24, 2025 –