Grassaad & Katedraal
15:00 | 9 Mei | R220

Grassaad & Katerdraal – Mathys Roets & Mauritz Lotz
15:00 | 9 Mei | R220

Mathys Roets en Mauritz Lotz bring hierdie spesiale vertoning vir die eerste keer na Atterbury Teater. Die nuwe musiek vanaf Reën asook ou gewildes sal met ‘n nuwe klank na die verhoog gebring word. Mathys se bekende warm stem word gekomplimenteer deur Mauritz Lotz se musikale vernuf en dié kombinasie verseker ‘n middag van musiek wat met jou sal praat.

‘n Spesiale Moedersdag konsert.

“Vir my is jy heilig, ek is lief vir jou, by jou voel ek veilig, soos die duif op die muur van ‘n baie ou gebou. Al is ek net grassaad teen die hemlegrou, voel ek veilig, veilig by jou.”

15:00 | 9 Mei | R220
Beperkte sitplekke beskikbaar

For wheelchair / special request bookings contact: [email protected]
COVID-19

– Masks are compulsory
– Temperature will be taken
– Attendance register must be completed
– A limited number of seats are available
– No more than two audience members may sit next to each other
– Maximum space is left open between booked seats
– Be sure to be on time for the event to complete the attendance register
– Disinfectant / Hand Sanitizer will be available in the foyer
– Artists will not be available for photos or signing of merchandise after the concert