DIE WARE EK: IRENE-LOUISE VAN WYK

Artboard 1

DIE WARE EK: IRENE-LOUISE VAN WYK

Sat - 17 May 2025 - 10:00
R190

Share this event:

  • DIE WARE EK: So jy dink jy ken my storie? Motiveringspraatjie aangebied deur IRENE-LOUISE VAN WYK

    Irene-Louise van Wyk se motiveringspraatjie “Die Ware Ek” is ‘n diep persoonlike weergawe van haar lewe, gevegte en triomf. Sy praat openlik oor haar stryd met depressie en oor die tragiese verlies van haar ma. Ten spyte van die online bullying, body shaming en persoonlike swaarkry, beklemtoon sy selfaanvaarding, resilience en ook die belangrikheid van mental health. Haar boodskap is een van hoop, wat ander aanmoedig om hul ware self te omhels en nie deur hul stryd gedefinieer te word nie.
– Tickets for May 17, 2025 –