Spoegwolf

Spoegwolf
-
Die Fairtree Atterbury Teater is moontlik Suid-Afrika se beste plek om Spoegwolf te sien. Hier kan jy elke klank en elke spook hoor. Met ‘n wêreldklas produksie en Pretoria-gees is hierdie nie ‘n vertoning wat jy gaan vergeet nie